Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Beurtkrag kan moontlik tot op vlak 4 en 5 oorgaan

June 7, 2021

Dit is omdat Eskom beplan om 6 eenhede by sekere stasie uit diens te neem.

Volgens die energie-kenner, Chris Yellend, kan Suid-Afrika se beurtkrag binne die volgende paar maande tot vlak 4 of 5 gestoot word. Dit is die geval omdat Eskom 6 opwekkingseenhede by steenkoolstasie binnekort uit diens uit gaan moet neem. Die energie-verskaffer sukkel reeds om die land se ligte aan te hou. Die land ervaar reeds amper 5% meer onderbrekings in kragtoevoer as verlede jaar die tyd. Eskom het aangedui dat beurtkrag ingestel sal word vir die voorsienbare toekoms, aangesien hulle sukkel om die land se aanvraag te hanteer, vernaam tydens die winter wanneer daar in die algemeen meer krag gebruik word.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127