Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Bravest Studios skep ‘n klerereeks om vir Pop Smoke te vier.

July 21, 2021

Die klere het die woorde “The Smoke Will Never Clear” op.

Kort na die release van die nuwe Pop Smoke album het ‘n klein klere brand in die VSA besluit om ‘n klerereeks te begin wat eer aan die oorlede rapper te betoon. Die Pop Smoke capsule bevat items soos hemde met die woorde “The Smoke Will Never Clear”. Die brand gaan die klere op 22 Julie beskikbaar maak vir aanlynverkope. Al die geld wat hulle daarop maak sal geskenk word aan Pop Smoke se foundation.

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Bravest NY (@bravest.studios)

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127