Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

“Coloured Accessories” is ‘n nuwe plaaslike brand wat vinnig baie gewild raak.

July 14, 2021

Al hulle items het unieke kleure en name.

Op Instagram het daar onlangs ‘n nuwe plaaslike fashion accessory brand begin.

“Coloured Accessories” vervaardig ‘n reeks items soos sonbrille wat unieke ontwerpe, kleure en name het. Van die brille se name is byvoorbeeld “Ma se Kind” en “Yassis”. Die name is natuurlik eg Kaaps en die brand noem in hulle bio dat hulle trots “Coloured meisie owned” is. Sheree Stevens is die 31-jarige wat die brand begin het. Sy kom van Lavender Hill en woon en werk nou in Suid-Korea. Sy wou graag ‘n reeks begin wat eerbied toon aan haar plek van oorsprong. Die brand het reeds amper 3 000 followers op Instagram en groei vinnig in gewildheid.

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

A post shared by Coloured Accessories (@coloured_acc)

Coloured Accessories is a new local brand that is quickly gaining popularity in the SA fashion scene.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127