Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Die SABC gaan hulle analogue broadcast signal in November afsit

April 12, 2021

Meer as 450 000 Western Cape gesinne kan hulle TV reception verloor na die datum.

Die SABC gaan in November hulle analogue broadcast signal afskakel. Dit is ‘n baie outdated manier van broadcast, maar meer as 450 000 gesinne in die Wes-Kaap gebruik nog hierdie method om local TV channels op te vang. Die SABC sal exclusively nou ‘n digital broadcasting method gebruik. Hulle gaan ook vouchers aan affected households beskikbaar maak wat hulle sal toelaat om set-top boxes te install teen reduced rates. Sodoende sal hulle die SABC se nuwe digital signal kan opvang. Apparantly kan die nuwe manier van broadcast moontlike nuwe SABC channels inhou in die near future.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127