Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Die Ticketpro Dome sluit sy deure.

July 20, 2021

Dit is omdat hulle dit nie kan bekostig om die venue te onderhoud met COVID-19 inperkings nie.

Die TicketPro Dome was die tuiste vir verskeie plaaslike en internasionale opvoerings in Suid-Afrika. Hulle het gister aangekondig dat hulle nou hulle deure gaan sluit. Die rede hiervoor is dat hulle dit nie kan bekostig om die venue oop te hou met die voortdurende COVID-19 inperkings nie. Die TicketPro Dome het in 1998 vir die eerste keer hulle deure oopgemaak. Kunstenaars wat al daar opgetree het is onder meer Black Coffee, Lauryn Hill, Katy Perry, Lionel Richie, Pharrell Williams en Michael Buble.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127