Hy’t ook getweet dat daar nuwe housing dringend gebou moet word om al die nuwe workers te accommodate
Elon Musk het recently getweet dat sy companies, Tesla en SpaceX duisende mense wil employ by hulle nuwe factories in Austin, Texas. Die twee companies het vir mense wat klaarmaak met high school genooi om te apply en genoem dat jy nie ‘n university degree nodig het om vir Tesla of SapceX te werk nie.
Over 10,000 people are needed for Giga Texas just through 2022!
– 5 mins from airport
-15 mins from downtown
– Right on Colorado river https://t.co/w454iXedxB— Elon Musk (@elonmusk) March 31, 2021
In sy tweet het hy aangedui dat hy 10 000 mense wil employ deur die loop van 2022. In ‘n latere tweet het Musk demand dat daar dringend meer housing in Austin, Texas gebou moet word. Dit is waarskynlik omdat hy van plan is om hierdie massive spike in employees deur te druk.
Austin++
— Elon Musk (@elonmusk) April 4, 2021
Sedert die pandemic het baie corporations hulle kantore en factories geskuif na Texas toe, aangesien hulle lockdown regulations nie so streng soos ander states is nie. Dit het gelei tot ‘n housing crisis, aangesien elke company se employees saam met die company trek.
Musk het in Maart announce dat hy ‘n nuwe stad by SpaceX se factories in Texas will bou. Hy wil dit “Starbase” noem en dit moet ‘n complete campus wees met housing, winkels, restaurante en meer sodat employees daar kan woon en werk, met hulle families. Die facilities is 5 ure vanaf Austin.
According to ‘n auditing firm is daar tans 3 keer die hoeveelheid mense wat housing in Texas soek as in 2020.










