Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Ever Green gaan uit die Suez-Kanaal vrygelaat word.

July 5, 2021

Dit kom nadat die partye ‘n ooreenkoms bereik het.

Volgens verteenwoordigers van die Ever Given vragskip wat in die Suez-Kanaal vir maande lank reeds gehou word het die partye uiteindelik ‘n ooreenkoms bereik wat beteken dat die skip vrygelaat sal word. Daar was ‘n dispuut oor kompensasie wat die Kanaale gehef het nadat die skip die Kanaal geblok het en duisende rande uit die ekonomie verlore laat gaan het. Die Kanaal eis ‘n betaling van $550 miljoen vir die skade aan die Kanaal en die koste om die skip uit die Kanaal los te maak.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127