Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Harvard study wys dat pyjama sales verdubbel het sedert die begin van die pandemic

April 14, 2021

Dis omdat mense letterlik nie ‘n rede gehad het om op te dress nie.

Die Harvard Business School het recently ‘n nuwe study gepublish waarin hulle gevind het dat pyjama sales in 2020 net na die begin van die Coronavirus pandemic verdubbel het. Hulle het die sales compare met 2019 se figures en het gekyk na total sales in die USA en UK. Die main rede hiervoor is volgens die researchers, obvious. Mense wat vasgevang in hulle huise met geen rede om meer formal clothing aan te trek nie. Die study kyk unfortunately nie na figures van 2021 sover nie, maar die grootste spike het in March en April van 2020 gekom, net toe global lockdowns begin het.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127