Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

H&M het hulle Winter 2021 collection gedrop

March 24, 2021

Die klere word van recycled material gemaak.

H&M het lankal hulle commitment aan sustainable fashion duidelik gemaak. Hulle het onlangs hulle Autumn/Winter 2021 collection announce en omtrent and die klere daarin word van recycled material gemaak. Die drop bevat 8 clothing items in totaal en draw inspiration vanuit lace klere van die 1930s. Wat die recycling betref het H&M twee verskillende tipes materiaal gebruik. Die eerste een is recycled plastic waste. Die tweede is recycled waste material wat van ander klere factories afkom. H&M meen hulle wil vir mense dit duidelik maak dat mens steeds powerful klere kan maak, even al gebruik jy sustainable methods om dit te doen.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127