Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Jamie Reid en Supreme stel ‘n nuwe collection saam vry

May 5, 2021

Die reeks bestaan uit T-shirts, jackets en hoodies.

amie Reid is bekend vir sy anti-establishment houding. Hy het ook in sy loopbaan die meeste van die Sex Pistols se album covers design, wat dikwels tot groot controversial feelings gelei het. Supreme het nou met hom begin werk om ‘n nuwe collection saam vry te stel.

https://hypebae.com/2021/5/supreme-jamie-reid-sex-pistols-artist-spring-collaboration-varsity-jackets-hoodies-sweaters-release-date-info

Volgens Supreme will hulle lewe gee aan Reid se expressive persoonlikheid en activism. Die designs is almal met sy insette gemaak en die reeks bestaan uit jackets, T-shirts en hoodies. Die reeks sal globally op 8 Mei release word.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127