Dit is hulle eie take op klere wat sailors gewoonlik dra.
Jean Paul Gaultier het aangekondig dat hulle ‘n nuwe capsule gaan release wat fokus op klere wat gewoonlik tydens seevaart gedra word. Hulle gaan die tradisionele klere wat deur sailors en die vloot gedra word reimagine en hulle eie twist daarop sit.
Daar is ook 5 guest designers wat op hierdie projek gewerk het, wat dit werklik ‘n spanpoging maak. Hulle hoop om die brand se herkoms en geskiedenis met hierdie nuwe drop te vier.














