Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Jou fibre-spoed kan dalk verdubbel

February 16, 2021

||

Dit sal geen ekstra kostes inhou nie.

Ocotel is een van die land se grootste fibre maatskappye. Hulle voorsien tans internetlyne aan meer as 2.4 million huishoudings in Suid-Afrika. Hulle het onlangs aangekondig dat hulle die spoed van hulle fibre-lyne gaan verdubbel, sonder om meer geld daarvoor te vra. Octotel voorsien egter net lyne – mense se internet service providers sal op die einde van die dag moet besluit hoe hulle die nuwe spoed vir huishoudings gaan aanbied. Maar sover lyk dit asof hulle bereid gaan wees om vir users op te gradeer sonder enige verhoging in prys. Dit lyk asof hulle dit doen omdat ander fibre maatskappye soortgelyke opgraderings begin aanbied het sedert die begin van die lockdown.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127