Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Jy gaan dalk nie jou driver’s kan renew as jy outstanding e-toll geld het nie

March 8, 2021

Dis deel van nuwe laws wat Sanral voorstel.

Sanral sukkel al vir jare om hulle e-toll system te justify en te laat werk. Duisende mense betaal eenvoudig nie hulle rekeninge nie, wat die hele punt van die campaign in die voet skiet. Om dit te combat het Sanral onlangs dit laat val dat hulle daaraan werk om dinge so te organise dat mense wat nie hulle e-toll gelde betaal nie, nie hulle driver’s lisences sal kan renew nie. Die stats wys dat as hierdie nuwe law deurgaan sal amper 80% van alle motorists nie hulle lisences kan renew in Guateng nie. Tans is outstanding e-toll fees nie ‘n traffic offence nie, maar die proposed change in die law kan dinge verander sodat dit ‘n offence raak.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127