Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Jy kan nou Krispy Kreme doughnuts laat aflewer by jou huis of werk.

June 22, 2021

Dit is beskikbaar deur die Checkers Sixty60 app.

Is jy ‘n Krispy Kreme fan? Wel, jy kan nou jou gunsteling doughnuts by jou deur laat aflewer in minder as ‘n uur te danke aan die Checkers Sixty60 app. Die diens sal vir eers net in sekere areas beskikbaar wees. Dit launch by die nuwe Checkers in Brackenfell en sal dus aan die grootste deel van die Noordelike Voorstede van Kaapstad beskikbaar wees, aangesien daar ‘n Krispy Kreme stalletjie binne daardie winkel is. Daar is ook ‘n nuwe feature waar shoppers die doughnuts individueel kan laat verpak vir geleenthede soos partytjies of funksies.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127