Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

K-Way het ‘n nuwe limited-edition capsule vrygestel

May 5, 2021

Dit fokus op functionality en gemak.

K-Way het die week ‘n nuwe capsule bekendgestel, net betyds vir die winter. Die capsule se naam is die “MMXXI Collection” en dit fokus vernaam op functionality en gemak. Die idee van die release is dat die items spreek tot Gen Z – dit is oversized, gemaklik en unisex. Terselfdertyd is die klere daarop gemik om prakties te wees vir daardie mense wat in die natuur tyd wil spandeer en op verskillende tipe avonture gaan. Cape Union Mart is die enigste winkel wat hierdie items sal verkoop. Die klere is nou beskikbaar in beperkte hoeveelhede.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127