Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Kylie Jenner werk blykbaar aan ‘n reeks swemklere

May 19, 2021

Sy het name soos “Kylie Swim” geregistreer.

Volgens bronne na aan Kylie Jenner werk die celeb aan ‘n nuwe reeks swemklere. Sy het onlangs name soos “Kylie Swem” en “Kylie Swim by Kylie Jenner”. Dit klink asof die reeks meer as net swemklere gaan insluit.

Daar is sprake dat sy ook sonbrille, handdoeke en sakke gaan maak wat alles daarop gemik is om gebruik te word op die strand of langs die swembad. Kylie Jenner het tans ‘n suksesvolle cosmetic besigheid en is een van die jongste biljoenêrs te wêreld.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127