Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Levi’s stel ‘n nuwe paar 501 jeans bekend vir 501-dag

May 19, 2021

Dit word van Japanese denim gemaak en sal net in beperkte hoeveelhede beskikbaar wees.

Levi’s vier binnekort 501-dag – die dag waarop hulle vir die eerste keer hulle bekende 501 jeans verkoop het. Hulle het besluit om ‘n vintage weergawe van die 501 jean bekend te stel.

https://hypebeast.com/2021/5/levis-vintage-clothing-1955-japan-501-day-release-details

Die beperkte uitgawe word van Japanese denim gemaak en is bedoel om een van die oorspronklike jeans van 1955 na te boots. Die jeans sal op 20 Mei beskikbaar gestel word regoor die wêreld. Vir hierdie geleentheid sal dit slegs 501 jeans wees wat spesiale drops kry.

 

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127