Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Meghan en Harry verwelkom hulle nuwe dogtertjie in die wêreld

June 7, 2021

Haar naam is Lilibet “Lili” Diana Mountbatten-Windsor, vernoem na beide Diana en Elizabeth.

Meghan en Harry het Vrydag die goeie nuus gedeel dat hulle dogterjie uiteindelik gebore is. Haar naam is Lilibet “Lili” Diana Mountbatten-Windsor en sy is vernoem na koningin Elizabeth en Harry se ma, Diana. Dit is die paartjie se tweede kind – hulle eerste kind, Archie, is twee jaar terug gebore.

 

Vanuit Buckingham Palace het die koningin namens die Monargie vir Harry en Meghan gelukgewens en genoem dat hulle almal baie opgewonde oor die geboorte van Lili is.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127