Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Nuwe Mark Wahlberg movie se trailer is hier!

June 1, 2021

“Infinite” lyk asof dit dalk die action fliek van die jaar kan wees. Mark Wahlberg fans sal bly wees om te hoor dat ‘n trailer vir sy nuwe fliek is onlangs vrygestel. Die fliek se naam is “Infinite” en lyk asof dit die action movie van die jaar gaan wees. Die movie volg die storie van ‘n man wat schizophrenic hallucinations kry, maar dit kom later uit dat dit eintlik flashbacks is van sy vorige lewe.

In daardie tyd het hy sekere unieke skills opgedoen wat hy tot vandag toe kan gebruik. Natuurlik is daar mense wat nie wil hê hy moet weet van hierdie skills nie en hom dan begin agterna sit. Dis dan wat die action begin inskop! Die fliek sal op 10 Junie beskikbaar gemaak word.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127