Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Prinses Diana se trourok word uitgestal in London.

June 9, 2021

Die kunsuitstalling is by Kensington-paleis te sien.

Prinses Diana se seuns, William en Harry, het ingestem om hulle oorlede ma se trourok te leen vir ‘n kunsuitstalling wat tans plaasvind in London by Kensington-paleis. Die hele uitstalling is daarop uit om die beste ontwerpe van koninklike klere ten toon te stel aan die publiek.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127