Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Rookbare CBD nou op pad na Suid-Afrika

May 25, 2021

Die CBD sigarette sal R9 een kos en in pakke van 20 verkoop word.

Die Amerikaanse CBD sigaret wat deur Ace & Axle gemaak word sal binnekort in Suid-Afrika beskikbaar wees. Die sigarette sal omtrent R9 een kos en in pakkies van 20 verkoop word. Die CBD sigaret word bemark as ‘n hulpmiddel wat mense sal rustig maak. Die sigaret sal jou nie hoog maak nie, want daar is te min THC in, maar die maatskappy meen dat die CBD daarin voordelig vir gebruikers is.

https://aceandaxle.com/about/

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127