Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Russia gee vir Google 24 uur om sekere sites en inhoud te delete

May 25, 2021

||

Die land meen die inhoud is “extremist” en behoort nie deur hulle burgers gesien te word nie.

Russia het vir Google ‘n dreigement gestuur om binne 24 uur sekere webtuistes en inhoud te verwyder. Die land meen dat indien dit nie gebeur nie, hulle die spoed van Google sal aanpas met amper 10% sodat hulle minder verkeer uit Rusland kry. Die regering meen dat die inhoud wat hulle verban wil maak “extremist” is, omdat dit valse boodskappe, geweld en dwelms bevat. Daar was ook YouTube inhoud wat verban moes word waarin mense uitvaar teen die Russian regering. Google sal moontlik ook ‘n groot boete van die land af ontvang. Google het nog nie gereageer op die 24-uur dreigement nie.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127