Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

SA se advertensie reguleerder meen Shield kan nie meer sê hulle deodorant hou 72uur nie

May 4, 2021

Een van Shield se grootste advertensie invalshoeke was nog altyd dat hulle aanvoer dat hulle roll-on en deodorant vir 72 uur hou.

Die Suid-Afrikaanse advertensie reguleerder het egter nou aangedui dat Shield nie meer hierdie stelling in hulle advertensies mag maak nie. Volgens die reguleerder is daar geen bewyse dat hulle stelling oor die 72 uur tydperk waar is nie en sulke stellings mag nie sonder bewyse gemaak word nie. Die besluit kom na ‘n verbruiker by die reguleerder gekla het en aangedui het dat hy net 12 ure se beskerming van Shield se produkte af kry, beslis nie 72 nie!

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127