Die ad regulator voer aan dat hulle claim nie waar is nie.
Sensodyne het onlangs ‘n nuwe toothpaste bekend gestel – Pronamel. Een van die grootste claims wat hulle maak oor die produk is dat dit jou tande se enamel-laag kan herbou. Maar na die SA ad regulator verskeie klagtes ontvang het is Sensodyne nou geblok om hierdie stelling oor Pronamel te maak. Volgens die regulator is dit nie wetenskaplik korrek om te sê dat Sensodyne enamel kan herbou nie. Volgens Sensodyne kan die tandapaste wel mense se tande beskerm teen die verlies van enamel, maar die ads regulator meen steeds dat beskerming nie gelykstaande is aan herbou nie.













