Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Swaar kouefront tref die Kaap vandag

July 12, 2021

||||

Die Stad het mense gewaarsku teen stormsterk winde en vloede.

Nog ‘n kouefront sal die Kaap vandag bereik. Die stad het inwoners gewaarsku teen stormsterk winde en vloede. Daar word baie reën verwag – nagenoeg 30 – 40mm in een dag. Branders word ook verwag om tot 6 meter hoog te wees. Die Stad het genoem dat hulle nooddienste op gereedheid het om enige infrastruktuur te herstel soos die nodig raak. Die weerstoestande word verwag om voort te duur tot minstens Dinsdag, maar dit kan moontlik langer aanhou afhangende van die weerpatrone.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127