Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

The Queen’s Gambit gaan ‘n stage production raak

March 9, 2021

Die show sal eers in Broadway opgevoer word.

In ‘n recent statement van die Queen’s Gambit producers is dit duidelik dat die gewilde Netflix series nou in ‘n theatre production omgesit gaan word. Meer spesifiek sal die production ‘n musical wees. Daar is nog nie baie detail oor die production bekend nie, maar dit lyk asof die show eers in Broadway opgevoer gaan word. Sodra COVID dit toelaat is die kans daar dat die production op ‘n world tour kan gaan. Die Netflix series is deur duisende mense gekyk. Soveel so dat dit op ‘n stadium die record vir mees gewilde show op die platform gebreek het.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127