Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Trump beplan om sy eie social media platform te launch

March 23, 2021

Hy is geban op Facebook en Twitter.

Trump is onlangs indefinitely geban op Facebook en Twitter na die Capitol attacks in die USA. Nou het daar reports begin uitkom dat Trump werk aan sy eie social media platform. In ‘n interview met Fox News het een van Trump se top advisors genoem dat Trump binne die volgende twee tot drie maande op ‘n “nuwe” platform sal begin post. Trump was nog altyd uitgesproke en baie active op social media voor sy ban. Die nuwe platform gaan blykbaar die social media landscape heeltemal verander. Van wat ons verstaan gaan die platform geen sensuur toepas nie en heeltemal pro free speech wees

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127