Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Truworths gaan ‘n budget range in 15 winkels oopmaak

February 24, 2021

Die nuwe range gaan “Primark” genoem word, maar dit het niks met die European Primark te doen nie.

Truworths het aangekondig dat hulle ‘n nuwe budget range in 15 van hulle winkels regoor die land gaan oopmaak. Die nuwe brand sal “Primark: genoem word, maar dit het geen connection met die European brand met dieselfde naam nie. Die move is blykbaar om jonger mense na hulle winkels te lok. Truworths het ook aangedui dat die pandemic ‘n invloed het op hoe mense koop en dat die nuwe, goedkoper klere moontlik hulle sales sal verhoog binne die volgende paar weke. Indien die eerste 15 Primarks suksesvol is, sal hulle in meer winkels uitgerol word.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127