Sy eet blykbaar elke oggend van haar lewe 9 gin-raisins.
In Amerika het ‘n vrou wat 105 jaar oud is COVID oorleef. Toe die media vir haar gevra het hoe sy dit reggekry het het sy dadelik explain dat dit as gevolg van haar gin-soaked raisins is. Apparently eet sy al vir die grootste deel van haar lewe elke oggend presies 9 gin-soaked raisins en sys oortuig daarvan dit het haar lewe gered.
Sy sê mens moet 9 raisins in ‘n glasie gin los vir 9 dae, sodat dit kan trek. Eers na die 9 dae moet jy hulle eet. Volgens haar familie is dit ‘n ritual in hulle gesin en is nou al deel van hulle daily routines om die miracle raisins te eet. Die antie is ook fiks en probeer om ongesonde kosse te vermy, wat waarskynlik ook in haar guns getel het toe sy teen COVID moes veg.














