Normani drop ‘n nuwe single met Cardi B.

Jy kan die music video nou stream. Normani het ‘n nuwe song en music video gedrop. Cardi B feature ook op hierdie track en sover is fans mal daaroor. Die song se naam is “Wild Side” en die music video is omtrent wild. Normani kan gesien word in ‘n verskeidenheid revealing klere terwyl sy sing […]

Rihanna & A$AP Rocky spotted as they film a new music video in NYC.

|||

The video is part of an unnamed project the couple are pursuing. Rihanna and her boyfriend, A$AP Rocky, have been spotted as they cosy up during a video shoot in New York City. Some publications have reported that the music video is part of a new, yet-to-be-named project from the musical duo. The couple first […]

Android will soon let users play a game before it has finished downloading

Apparently, the feature will work even on slower connections. Android is trying to really up its game with new, exciting features that are very near completion.  One such feature is the ability to let users using the OS play a game while it is still busy downloading. The feature is called “Play As You Download” […]

Jy kan ‘n trip na die ruimte toe wen met Virgin Galactic!

Richard Branson sal ook vir jou ‘n toer van sy Spaceport-gebou gee voor jy opstyg. Richard Branson het verlede naweek suksesvol na die ruimte gegaan in sy Virgin Galactic ruimtetuig wat bedoel is om trips na die ruimte toe vir gewone mense moontlik te maak. Kaartjies kos op die stadium meer as R3.5 miljoen per […]

WhatsApp sal binnekort “disappearing photos” kan akkommodeer.

Dit sal dan basies soos Snapchat werk. WhatsApp is hard aan die werk om “disappearing photos” op hulle messaging app beskikbaar te maak. Die funksie sal werk presies soos wat Snapchat tans doen. Gebruikers sal foto’s kan stuur wat net vir ‘n paar sekondes sigbaar is voordat dit geheel en al verwyder word vanaf die […]

Cassper Nyovest het sy eerste sneaker bekendgestel

Cassper Nyovest het onlangs sy opwinding gedeel toe hy sy eerste sneaker bekendgestel het. Hy het hierdie skoen saam met Drip Footwear vervaardig. Volgens die kunstenaar het hy tydens die harde lockdown verlede jaar die idee gekry om sy eie skoenreeks te begin. Hy het iets nodig gehad om sy kreatiwiteit in te stort. Die […]

“Coloured Accessories” is ‘n nuwe plaaslike brand wat vinnig baie gewild raak.

Al hulle items het unieke kleure en name. Op Instagram het daar onlangs ‘n nuwe plaaslike fashion accessory brand begin. “Coloured Accessories” vervaardig ‘n reeks items soos sonbrille wat unieke ontwerpe, kleure en name het. Van die brille se name is byvoorbeeld “Ma se Kind” en “Yassis”. Die name is natuurlik eg Kaaps en die […]

Sneak Peek: Nike LeBron 8 “Space Jam”

Release date: TBA Price: R3 000. LeBron James and Nike are continuing to celebrate his Looney Tunes movie with the release of another Space Jam edition of the LeBron Sneaker. The Nike LeBron 8 “Space Jam” is set to be released later this year at a price tag of about R3 000. The patterns on […]