Kris Jenner word gedagvaar vir sexual harassment.

Haar sekuriteitswag het hofstukke ingedien en sy moet nou daarop reageer. Kris Jenner van die Kardashian-faam word beskuldig van sexual harassment teen haar sekuriteitswag. Die wag het onlangs hofstukke ingedien en Jenner moet nou daarop reageer. Hy meen dat Jenner hom op meer as een geleentheid seksueel aangetas het, teen sy sin. Hy voer ook […]

Dischem now also has a 60-minute delivery service.

It’s called DeliverD. Another franchise that has joined the trend of adding 60-minute delivery services to its offerings is Dischem. Their one-hour delivery service is called DeliverD and is similar to the service that Checkers has started a while ago. Sixty60 was the first of its kind when it arrived in 2019. Woolworths soon followed […]

Netflix drops a new horror movie trilogy

“Fear Street” will have new parts released every week. Netflix has created a new horror movie trilogy. It’s called “Fear Street” and the story is told in three parts. Each week, a new movie (or part) is released on the streaming platform.  The movie series is based on the books with the same title by […]

Skole mag dalk nog langer gesluit bly.

||||

Die Minister van Onderwys meen dat hulle weekliks die situasie dophou. Volgens BusinessTech is daar ‘n groot kans dat skole vir langer as die aanvanklike datum gesluit sal bly as deel van die regering se planne om die derde golf van Covid-19 infeksies te bekamp. Volgens die Departement van Onderwys hou hulle weekliks die data […]

Zondo Commission opposes Zuma’s application for an interdict against his arrest

This comes after he was found guilty of contempt of court by the highest court in the country. Jacob Zuma was sentenced to 15 months imprisonment after he was found guilty of contempt of court recently by the Constitutional Court.  The court took a very stern and serious view at the ex-president’s blatant disrespect for […]

Ever Green gaan uit die Suez-Kanaal vrygelaat word.

Dit kom nadat die partye ‘n ooreenkoms bereik het. Volgens verteenwoordigers van die Ever Given vragskip wat in die Suez-Kanaal vir maande lank reeds gehou word het die partye uiteindelik ‘n ooreenkoms bereik wat beteken dat die skip vrygelaat sal word. Daar was ‘n dispuut oor kompensasie wat die Kanaale gehef het nadat die skip […]

Meer as 6 000 mense is geaffekteer na erge storms in die Kaap.

Die Stad sal vandag ‘n volledige verslag oor die skade bekendmaak. Na ‘n week van erge stormweer in die Kaap en ander dele van die Wes-Kaap is meer as 6 000 mense daardeur geaffekteer. Talle mense se huise het weggespoel of dit is so beskadig dat dit tans onleefbaar is. Volgens die Stad is die […]

Record number of new Covid-19 cases reported in SA.

||||

There have been surges in Gauteng and the Western Cape. Over the past 24 hours, a record-breaking 26,485 new Coronavirus cases have been reported in the country. There are heavy surges in infections in both the Western Cape and Gauteng. In Gauteng alone, 16,091 new cases were reported and the Western Cape saw an increase […]

Ty Dolla $ign & Dvsn se ‘I Believed It’ bevat ‘n verskyning deur Mac Miller.

Hulle het voor die song se release ‘n video op Instagram geplaas waar Miller opgewonde is oor die bekendstelling van die track. Ty Dolla $ign & Dvsn se ‘I Believed It’ is gister bekendgestel. Dit bevat ‘n verskyning van die oorlede rapper, Mac Miller. Die uitvoering van Miller is nog nie voorheen bekendstel nie. Voor […]

Cassper Nyovest released his new album earlier this week.

“Short and Sweet 2.0” can be streamed on all major platforms now. The award-winning local musician, Cassper Nyovest, released his new album on 30 June. The album is called “Short and Sweet 2.0” and features 10 tracks. In 2018, he released an album entitled “Short and Sweet”, making this new drop a continuation of that […]