Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

DJ Khaled se nuwe album is nou available

April 30, 2021

|

Jy kan sy 12de album, “Khaled Khaled” nou op Spotify luister.

DJ Khaled se long-awaited nuwe album is hier. “Khaled Khaled” het vandag op alle major streaming platforms gedrop. Dit is die artist se 12de album. Hy het in ‘n onderhoud met Billboard genoem dat hy nog altyd ‘n album wou maak wat na homself vernoem is. 

Nou het hy dit uiteindelik. Sy vorige album was in 2019 release en dit het tot op nommer 2 op die Billboard charts geklim. Die nuwe album bestaan uit 14 tracks en daar is collabs met Cardi B, Justin Timberlake, Drake en Lil Baby. Stream die album vandag nog.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127