Hy het onlangs Artist of the Decade gewen.
Hoe vier mens die feit dat jy een van die musiekindustrie se grootste pryse gewen het? Wel, Drake het besluit om ‘n hele stadion te huur om sy Billboard Artist of the Decade prys te wen! Volgens E! het hy die stadion gevul met bars, champagne towers en plekke waar gaste snacks kon kry.
Op die gaste lys was verskeie celebs, soos The Weeknd, DJ Khaled en Doja Cat. Daar was glo ook albums met foto’s van Drake se gunsteling tye van sy loopbaan. Hy het ‘n paar foto’s van die celebrations op sy Instagram geshare.














