Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Jy kan nou Tom Cruise se ranch in Colorado koop

March 20, 2021

|

Die property sit bo op ‘n berg en hy het dit in 1994 gekoop.

Tom Cruise het onlangs sy massive ranch in Colorado in die mark gesit. Cruise besit hierdie eiendom al vanaf 1994 en hy het dit al beskryf as sy “dream property”. Die huis het 7 slaapkamers, 9 badkamers, ‘n gym, recreational area en daar is ook ‘n guest lodge op die property met sy eie geriewe.

https://hypebeast.com/2021/3/tom-cruise-sothebys-realty-telluride-colorado-ranch-estate-listing

Die hele huis is van timber en stone gemaak, so dit is als natural produkte vanuit die omgewing. Die huis is te koop teen $39,500,000.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127