Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Toy Story se Mr. Potato Head is nou gender neutral

February 28, 2021

Die karakter staan nou net bekend as “Potato Head”.

Hasbro, die comapny wat al die poppe en speelgoed van die Toy Story franchise maak, het aangekondig dat die iconic Mr. Potato Head nou gender neutral is. Die karkater staan nou net bekend as “Potato Head”. Hulle het ‘n nuwe kit gelaunch wat ‘n “build your own family” set is. Kinders kan al die verskillende parte gebruik om modern families te maak, sonder dat daar uit die boks uit definitiewe gendered verslons van die speelgoed is. Hasbro het egter ook bygevoeg dat hulle steeds die Mr. and Mrs. Potato Head stelle sal verkoop.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127