Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Kendrick Lamar se album, “good kid, m.A.A.d city” maak geskiedenis op die Billboard charts.

June 18, 2021

Dit is now die hip-hop album wat die langste op die lys is. Kendrick Lamar se album, “good kid, m.A.A.d city” het onlangs geskiedenis gemaak as die hip-hop album wat die langste al feature op die Billboard music charts. Die album is vir die afgelope 450 weke (8 jaar!) al op die charts, al is dit elke week op verskillende plekke. Dit het dus sedert sy verskyning nog nooit weggeval nie. Toe die nuus bekend word het Lamar se fans genoem dat hulle nie verbaas is nie, want Lamar is een van die beste skrywers ooit. Die “God of rap” het in 2017 laas ‘n album gedrop, maar sy musiek is vandag steeds baie gewild onder fans.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127