Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Nasty C drop dalk ‘n nuwe album in Maart

February 19, 2021

Hy’t op Instagram genoem dat hy 20 tracks gereed het.

Nasty C se most recent album is in Augustus 2020 release. Hy het onlangs genoem dat hy dalk ‘n nuwe album in Maart kan vrystel. Tydens ‘n IG Live met die Amerikaanse radio host, Justin Credible, het hy dit laat val dat hy 20 tracks gereed het vir die nuwe album. Hy het verder aangedui dat hy en sy span net besig is om die distribution van die album te finaliseer. Maar indien die album nie reg is teen Maart nie sal hy ‘n paar singles drop in die tussentyd

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127