Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Olivia Rodrigo stel haar debutalbum bekend

May 21, 2021

|

Die “Driver’s License”-sanger se nuwe album se titel is “Sour”

Olivia Rodrigo het groot opslae in die musiekbedryf gemaak na sy haar liedjie, “Driver’s License” bekendgestel het. Die nommer was so gewild dat dit rekords op Spotify gebreek het vir die liedjie met die meeste streams binne ‘n sekere aantal ure. Rodrigo het die week haar eerste album bekendgestel.

Dit word “Sour” genoem en bevat sowat 11 tracks. In die erkennings noem sy ook vir Taylor Swift as een van die liriekskrywers van die album. Tydens ‘n onderhoud oor die album met Billboard het Rodrigo genoem dat elke liedjie op die album regtig iets vir haar beteken en met hart en siel aanmekaar gesit is.

 

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127