Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Post Malone se nuwe musiekvideo vir “Motley Crew” is nou beskikbaar.

July 9, 2021

Dit feature Ty Dolla $ign, Big Sean, en Tommy Lee. Post Malone het vanoggend nog ‘n nuwe track gedrop met ‘n musiekvideo daarvoor. “Motley Crew” is nou beskikbaar op YouTube en ander streaming platforms. Die track feature Ty Dolla $ign, Big Sean, en Tommy Lee. NASCAR-drywers, Bubba Wallace en Denny Hamlin maak ook ‘n verskyning in die video. Die hele video speel af op ‘n resiesbaan en Post Malone kan ook gesien word in racing outfits, agter die stuur van ‘n kar wat om die baan jaag. Malone het die song getease op Instagram die afgelope week. Kyk na die video hieronder.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127