Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Apple gaan nie meer iMac Pros maak nie

March 11, 2021

||

Hulle gaan eerder focus op products soos foldable iPhones en VR brille

CNN het report dat Apple besluit het dat hulle nie meer iMac Pros gaan produce nie. Die tech giant gaan blykbaar die product discontinue sodra die huidige stock uitverkoop is. Die besluit kom as gevolg van die feit dat die sales van die iMac Pros oor die afgelope twee jaar heavily decline het. Daarteenoor het die sales van kleiner devices soos iPhones baie gestyg. Apple focus tans aan nuwe innovations, soos a foldable iPhone en VR brille. Die iMac Pro is vir die eerste keer in 2017 release.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127