Drake is die Billboard-kunstenaar van die dekade

Hy sal op 23 Mei die toekenning ontvang. Drake sal op 23 Mei aangewys word as Billboard se kunstenaar van die dekade. Volgens Billboard is Drake se prestasies op hulle Top 100 charts wat vir hom hierdie prestasie opgeweler het. Volgens hulle het hy sedert 2010 die lys gedomineer. Buiten die posisie van sy tracks […]
WhatsApp sal users stelselmatig begin blok wat nie hulle nuwe termes en voorwaardes aanvaar het nie

Users het tot 15 Mei om die aanvaarding te gee. WhatsApp users het tot 15 Mei toe om hulle nuwe privacy settings te aanvaar. Indien hulle dit nie doen nie sal WhatsApp users stelselmatig begin blok om boodskappe te stuur en te ontvang. Die besluit is anders as hulle aanvanklike besluit om users net dadelik […]
TikTok is besig om job listings op hulle app te toets

Dit klink asof die listing deur middel van video geadverteer moet word om op die social media platform te kan wees. TikTok is blykbaar besig om ‘n nuwe funksie te toets – a jobs listing portal. Dit sal vir users die geleentheid gee om te scroll deur ‘n hele lys werksgeleenthede wat rondom hulle beskikbaar […]
Facebook will face the South African Parliament this month

The DA has invited them to answer questions from MP’s on misinformation on its platform. The DA invited Facebook to Parliament a while back to answer questions that local politicians have about misinformation and fake news on their platform. Although most people didn’t think too much of it, the DA was very serious about getting […]
AC Milan en Puma stel die span se nuwe kit bekend

Die nuwe kit sal gebruik word in die 2021/2022 seisoen. AC Milan en Puma het onlangs die sokkerspan se nuwe amptelike kit bekendgestel. Die klere sal deur die span gedra word tydens die komende 2021/2022 seisoen. Volgens Puma wou hulle die energie en kreatiwiteit van Milan vasvang in die nuwe reeks. https://store.acmilan.com/en/match-kits/home-kit-21-22.html Die jerseys is […]
Suid-Afrikaanse model is deel van nuwe Gucci campaign

Siphosethu Ncise kan gesien word in Gucci se Ouverture-reeks. Suid-Afrika spog met ‘n model wat deel is van Gucci se nuutste campaign. Siphosethu Ncise, beter bekend as Sethu, kan gesien word in Gucci se internasionale bekendstelling van hulle Ouverture-reeks. Hy het ‘n foto van homself in die label se nuwe designs op Instagram onlangs gedeel. […]
Sneak Peek: The Nike SB Dunk Low “What The P-Rod”

Price: TBA Release date: 22 May 2021. This week, Nike released official images for their SB Dunk Low “What the P-Rod” sneaker. The shoes are part of the long-standing collab between Nike and skateboarder Paul Rodriguez. With this rendition, Nike has pulled out all the stops, forcing customers to truly ask “what the?!”. Nike SB, […]
Nicki Minaj crashed the Crocs website

She posted pics of herself wearing Crocs on Instagram, causing fans to rush to the official website. Nicki Minaj certainly has serious influence over her fans. She recently made a comeback on Instagram after being quiet on the platform since January. In the photos of herself, she is wearing a bear of bright pink Crocs. […]
Siv Ngesi has won his first international pole dancing competition

He started practicing the sport last year. Siv Ngesi started taking an interest in pole dancing last year. He started going to classes to learn more about this rather unique sport. Apparently, his first lesson only took place in December 2020. In just a few months, Siv has managed to learn a lot by the […]
Chris Brown party blykbaar te hard oor die naweek

Die polisie moes sy b-day party kom stop omdat dinge te wild geraak het. Chris Brown het oor die naweek sy verjaarsdag gevier met ‘n groot party by sy mansion in Los Angeles. Dinge het so lekker gegaan dat die polisie ontbied is om die vieringe stop te sit. Blykbaar het verskeie bure gekla omdat […]