Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

TikTok is besig om job listings op hulle app te toets

May 13, 2021

Dit klink asof die listing deur middel van video geadverteer moet word om op die social media platform te kan wees.

TikTok is blykbaar besig om ‘n nuwe funksie te toets – a jobs listing portal. Dit sal vir users die geleentheid gee om te scroll deur ‘n hele lys werksgeleenthede wat rondom hulle beskikbaar is. Sover ons verstaan is die idee dat users dan binne in die app kan aansoek doen vir daardie poste ook. Volgens ander bronne is TikTok baie ernstig daaroor dat hulle video-based model goed kan werk vir aansoekers. Hulle kan byvoorbeeld in hulle aansoeke hulle vaardighede dadelik ten toon stel en vir werkgewers ‘n eerlike blik op hulle persoonlikhede gee.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127