Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Bitcoin lyk asof dit die slegste maand in 9 jaar ervaar

June 3, 2021

Die cryptocoin se waarde het in Mei met meer as 37% geval.

Bitcoin het ‘n paar fantastiese maande gehad, maar dit het als nou omgedraai na ‘n paar tweets deur Elon Musk. Die crypto is besig om sy slegste maand in 9 jaar te ervaar nadat die waarde daarvan met meer as 37% geval het. Kenners meen die coin se prys kan dalk gaan draai by die laagste prys wat Bitcoin in September 2011 gehad het. Crypto-fans meen egter dat dit juis nou die tyd is om nuwe Bitcoin te koop. Baie is van die opinie dat die coin binnekort weer sal styg en nuwe hoogtes bereik, maar dit is natuurlik onseker presies wanneer dit sal gebeur.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127