Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Facebook en Reuters het ‘n gratis kursus in joernalistiek bekendgestel

June 3, 2021

Die fokus is op hoe tegnologie gebruik kan word om gehalte artikels te publiseer.

Facebook en Reuters, een van die grootste media maatskappye op aarde, het onlangs ‘n nuwe kursus in joernalistiek bekendgestel en dit is heeltemal gratis. Die kursus is beskikbaar in 8 Afrikalande en fokus op die fondasies van digitale joernalistiek, redigering en navorsing. Die hele kursus se inhoud is deur Reuters saamgestel, terwyl Facebook die platform bied waarop hierdie kursus aangebied word. Die kursus sal vir mense ook leer hoe om sosiale media te gebruik om akkurate nuus te versprei.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127