Jy kan by die till deposit terwyl jy jou groceries betaal
FNB customers se lewens het sopas nog makliker geraak. Hulle kan nou by enige Shoprite of Checkers winkel geld deposit in hulle accounts in. FNB meen dat hulle op ‘n mission is om dinge vir hulle customers so maklik as moontlik te maak. FNB customers kan vir ‘n hele ruk lank al geld onttrek by hierdie winkels, so dit maak net sin dat hulle ook die opsie moet kry om te kan deposit. Daar is tans omtrent ‘n 1 700 winkels regoor Suid-Afrika waar clients kan deposit. Hulle kan nie meer as R3 000 op ‘n slag by die tills deposit nie.














