Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Instagram werk blykbaar aan nuwe subscriber-only stories.

July 1, 2021

Dit behels dat followers kan kies om te subscribe aan accounts wat hulle van hou teen ‘n fooi in ruil vir eksklusiewe inhoud.

Volgens berigte is Instagram blykbaar besig om te werk aan subscriber-only stories. Dit sal behels dat followers vir accounts wat hulle van hou kan betaal om subscribers te word. In ruil daarvoor sal hulle toegang kry tot exclusive content deur daardie creators. Dit klink ook asof die funksie van so aard sal wees dat followers nie screenshots van subscriber-only stories sal kan neem nie, wat dit heeltemal privaat ook maak. Hierdie nuus kom kortliks nadat Twitter ‘n soortgelyke funksie in die vorm van hulle Super-Follower feature bekendgestel het.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127