Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Jy kan nou jou iPhone unlock al dra jy ‘n masker

April 29, 2021

Maar jy gaan ‘n Apple Watch benodig om dit te doen.

Apple het die week hulle nuwe iOS 14.5 vrygestel. Een van die mees indrukwekkende nuwe toevoegings is dat jy jou iPhone kan unlock al dra jy ‘n masker. Maar jy gaan ‘n Apple Watch benodig om dit te doen. 

Users wat Apple Watches het sal dit so kan opstel dat jou iPhone vasstel of jy jou Watch dra wanneer dit nie jou gesig kan scan nie. Indien wel sal die Apple Watch se wrist detection jou iPhone unlock. Jy sal net moet sekermaak dat jou Apple Watch ‘n passcode op het en die nuutste weergawe van WatchOS het.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127