Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Netflix gaan blykbaar games begin maak

May 27, 2021

Die games sal aansluit by die series en movies op hulle platform.

Netflix is blykbaar besig om ‘n gaming expert aan te stel om ‘n nuwe divisie in hulle maatskappy te begin. Hierdie span sal daarvoor verantwoordelik wees om games te maak wat Netflix op hulle platform beskikbaar sal stel. Die gams sal vir viewers ‘n immersive experience gee, omdat dit sal aansluit by die series en movies op hulle platform. Netflix het in die verlede al shows soos Bandersnatch gemaak wat vir die kyker die kans gee om aktief deel te neem in die storie. Netflix het genoem dat hulle gaming kant nes hulle series en movie kant nie enige advertensies sal toelaat nie.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127