Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Samsung spog met nog voubare skerms

May 20, 2021

Hulle het dit by “Display Week” die week gewys.

Samsung staan bankvas agter hulle besluit om voubare tegnologie die nuwe inding te maak. Hierdie week is “Display Week” en word gebruik om verskillende tipes skerms en monitors af te wys. By hierdie konferensie het Samsung nog voubare skerms ten toon gestel, insluitend ‘n 7.2″ skerm. Dit is nie presies duidelik of hierdie skerm in ‘n nuwe produk gebruik gaan word nie, maar sommige mense dink dit sal gebruik word in die opvolger van die Galaxy Z Fold.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127