Notice: Function WP_Scripts::add was called incorrectly. The script with the handle "ecs-slider" was enqueued with dependencies that are not registered: swiper. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.9.1.) in /usr/www/users/newgotvkug/wp-includes/functions.php on line 6260

Xiaomi is nou die tweede gewildste slimfoon-maatskappy op die internasionale mark.

July 22, 2021

Hulle het onlangs vir Apple verbygesteek.

Apple is onlangs deur Xiaomi verbygesteek as die tweede gewildste slimfoon brand op aarde. Xiaomi het nou meer as 17% van die markaandeel in hulle segment en Apple is nou in derde plek. Die nommer een posisie word steeds deur Samsung behou. Xiaomi het verlede kwartaal omtrent 83% meer van hulle slimfone versend as in dieselfde tyd verlede jaar. Buiten die feit dat Xiaomi se slimfone al hoe gewilder raak is hulle ook die top verspreider van komponente wat ander maatskappye in hulle toestelle gebruik.

Deprecated: Use of "parent" in callables is deprecated in /usr/www/users/newgotvkug/wp-content/plugins/wp-rocket/inc/Dependencies/Minify/JS.php on line 127